God het gesê:
Baie van relatiewe lewe in die wêreld mag lyk na niks meer as geskerts en rondhardloop, dalk 'n massa soort van dans soos verkeer. Daar mag 'n plek wees waar jy moet wees, en iets wat jy moet doen. Dis als geskerts, tog moet jy daar wees, en jy wil nie laat wees nie. Dit is belangrik dat jy op 'n sekere plek moet wees, en jy moet daar wees by die klok. Ah, die onmiddellike aandrang van tyd en plek.
Jy is verplig om te antwoord aan die onmiddellikheid van tyd en plek wat beslis bestaan vir jou as werklik, tog die fisiese is nie werklik nie. Al die idees en prestasie van iewers en 'n paar keer is illusie. Hulle lyk of hulle jou lewe betree soos hulle oppad uit is.
Die Lewe blyk gedeel te word in teelepels van rantsoeneerde tyd en ruimte op Aarde. Daar is opskud opskud, en daar is stadiger, stadiger. Jou liggaam, wat nie die Waarheid is van jou nie, lewe in 'n luukse woning of in 'n kelder asof 'n gebou of 'n tent of onder die bome die omvang is van waar jy woon.
Tog beskou jy dieselfde lewe as ongebonde. Daar is sekerlik meer as wat die oog kan sien of wat jou gehoor bereik. Soos dit gebeur, nie alles van die lewe soos dit verskyn is tot jou smaak nie.
Tot jou smaak of nie, jou lewe is hoe jy daaroor voel. Jou dag, 'n inkrement van jou lewe, kan: "Wat 'n pragtige dag!" jou laat uitlaat of jou lewe kan: "Wat nou? Hoe sal ek ooit deur die dag kom." jou laat uitlaat.
Wat jy van die lewe neem is wat jy daarvan maak.
Iemand lewe op die strand en is gelukkig. Iemand anders woon in 'n 5 Stêr Hotel en is ongelukkig. Al die moontlike variasies van hou van en nie hou van omring jou.
Tyd en plek en publieke opinie laat jou kies en okkupeer jou. Dit is selfs moontlik dat jy stres gekies het om jou lewe te vul. Jy mag lief wees om geraas te maak oor die lewe aan en aan en agtertoe en vorentoe.
Daar is baie meer tot die lewe as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Daar is baie meer tot die lewe as wat jy sien aan die gang is. Daar is lewe buite die bleekheid. Daar is 'n oor die reënboog.
Op die skinkbord van die lewe, is daar baie geure voor jou. Wat is jy opsoek na en wat verwag jy? Behou 'n breër visie en jy mag wel 'n groter verskeidenheid van speserye op jou skinkbord van die lewe het om te proe.
Baie-geblom is die blomme wat jy My God-gegewe outoriteit voor het om te pluk.
Skryf jou eie spyskaart in die Restaurant van die Lewe. Roep die spyskaart wat vir jou gebied is. Dit is als 'n gedagte in elk geval, en dit is, hou 'n gedagte van die lewe wat jy wil hê en sien uit daarna.
Jy mag sê dat jy 'n realis is, en jy wil nie jouself flous nie. Geliefde, Ek sê dat jy wel jouself geflous het. Hou jou lewe op Aarde in 'n Nuwe Lig.
Knap op Lewe op Aarde. Kies wat jy van sou hou, en dan gee dit nie-bestaande ruimte om jou te bereik. Kies die hoofstukke wat jy lees. Dra by tot jou lewe en die lewens van ander wie ook, in elk geval, in dieselfde boot is as waarin jy vaar.
Gelukkigheid is bedoel om joune te wees, tog nie noodwendig ligsinnigheid of alles wat jy begeer als op een oomblik en so maklik soos pasty nie. Daar is 'n hele spektrum van Lewe op Aarde om van te kies, tog jy is die een om te kies. Jou hoofkeuse is om te besluit wat om te maak van die lewe wat voor jou verskyn selfs al is dit nie wat jy van droom nie.
Die Lewe gaan by jou verby in elk geval. In die mite van tyd, is daar altyd 'n nuwe lewe beskikbaar wat opkom en onmiddellik aan beweeg. Klim op. Vang op tot die Lewe.
"Geskryf deur Gloria Wendroff
Vertaal deur Dawie Steyn"