God het gesê:
Wat ook al jy aan kan dink kan manifesteer. Dit sluit in jou gelukkigste gedagtes en jou mees gevreesde gedagtes. Wat is daar wat nie deur die mens uitgedink kan word nie? Die pragtige, die lelike, die ontwykende, die toegewyde, dit wat jy sien en dit wat jy nie sien nie. Man se verstand is magtig. Man se verstand is al-magtig. Wat ook al jy aan dink neem vorm aan. Dit mag dalk nie ‘n onmiddelike herhaling wees nie, tog sal dit wel uitspeel op die verhoog van die lewe een of ander tyd. Neem kennis wat jy aan jouself vertel, selfs wanneer jy nie praat nie.
Drome word waar, maar nie altyd in die vorm wat jy bewustelik kies nie. Jou woorde kan waar word. Glo, eens en vir altyd, dat die Heelal wel na jou gedagtes, woorde, dade en reaksies luister. Die Heelal bedoel om jou te gee alles wat jy voor vra of aandui. Die Heelal is ywerig om jou tevrede te stel. Die Heelal vat jou op jou woord. Wat die Heelal hoor jy sê, die Heelal buig agteroor om dit vir jou te gee. Dit bedoel om elke i te punt en elke t te kruis namens jou. Die Heelal verklaar wat dit hoor jy sê en dink. Dit raai nie.
As jy nie ‘n uitslag wil hê nie, moenie praat van uitslae nie. As jy nie wil juk nie, moenie praat van juk nie. Wanneer daar ‘n oorlog is kan dit die verste ding wees wat op jou gedagtes is, maar tog begeer iemand oorlog, en jy mag dalk net staan waar die oorlog uitbreuk.
Die Heelal kan net doen volgens wat aan dit gegee word. Dit kan jou hoor en reageer op die woorde wat jy gebruik en wat jou gedagtes aandui en kan nie hoor wat jy nie aandui nie. Die Heelal hoor jou gedagtes en vat jou gedagtes as korrek. Wat jy oor dink en wat jou buurman oor dink – dit is wat jy kry. Die Heelal interpreteer menslike gedagtes as begeertes. Die Heelal bedoel altyd om jou gedagtes te vervul. Die Heelal hoor jou gedagtes as wat jy voor vra. Die Heelal is ywerig om jou te dien.
As jy veranderinge in die lewe soek, dink op ‘n ander manier. As jou gedagtes noodlottige gebeurtenisse aanbring, verander jou gedagtes. Die resultate mag dalk nie vining genoeg wees vir jou nie. Die dorings wat jy aan gedink het, het ook nie oornag gekom nie. Die rose wat op jou aandring blom, is ook nie onmiddellik nie. Af en toe. In elk geval, gedagtes broei.
Gee goeie dade aan almal. Die kanse is goed dat goeie dade ook sal echo terug na jou. Die kanse is in jou guns.
Hoe jy dink affekteer jou fisiologie.
Jou gedagtes gee ‘n resep uit aan die Heelal. Skep dit. As jy praat oor ‘n sekere resep, die Onskuldige Heelal dink dit is wat jy wil hê. Die Heelal weet nie heeltemal wat om te maak met die woorde soos nie en nooit. Wees duidelik aan die Heelal oor wat jy wil hê en moenie omgee vir dit wat jy nie wil hê nie.
Die Heelal sit nie rond en soek maniere om jou om te krap of jou te laat val nie. Die Heelal is nie besig om moeilik te wees nie. Dit is besig om maklik te wees. Die weë van die Heelal is maklik.
Wees maklik verstaanbaar. Roep na jou, dit wat jy wil hê, en die Heelal sal sy beste doen. Dit sal iets in mosie sit.
Daar is ‘n groter prentjie wat ook ‘n rol speel. Daar is ander aangeleenthede wat ook in pas. Die konneksies is eindeloos, en mag niks direk te doen het met jou nie, tog is jy in die middle van dit – ‘n oorlog byvoorbeeld. Maak nie saak wat nie, jy moet nie dink dat jy ‘n slagoffer is nie. Daar is geen profyt in dit nie. Wat gebeur mag dalk geen sin maak vir jou of ander nie. Jy kan ‘n onskuldige bystander wees. Moenie blaam aan jouself of ‘n ander toeskryf nie.
“Written by Gloria Wendroff
Translated by Dawie Steyn”