God het gesê:
Daar kan 'n ander naam wees vir die Spel van die Lewe, en dit is: Op Die Pad Na Vrede, omdat, natuurlik, is jy. Jy kom inlyn met Waarheid.
Soos dit vir jou lyk, My Kinders op Aarde, is die lewe glad nie 'n spel nie. Dit is 'n geveg tot die einde. Jy, natuurlik, aanvaar verkeerdelik die dood as die Einde van die Lewe wanneer daar geen los eindes in Oneindig is nie of eintlik geen eindes nie.
Die enigste stop wat daar is in die Lewe is jou liggaam. Jy sien wese verpak in jou liggaam. Jy ken jouself as jou liggaam. Jou familie en vriende korreleer jou met jou liggaam, tog is jou liggaam soos een van daai seelring bande om 'n sigaar. Die papier benoem die sigaar wat dit omring. Die sigaar is toegedraai met die seelring band om dit, tog is die seelring band nie die sigaar nie. Jou perspektief is af. Jy kan beweeg in die lewe op daai manier totdat daar nie meer 'n sigaar is nie. Nie eens die seelring band bly in plein sig nie.
Tog daardie van julle wat blykbaar 'n geliefde verloor het, julle weet regtig dat jou geliefde is nie meer in die toegedraaide sarong liggaam wat eens jou geliefde se pragtige siel gedra het nie.
Die fisiese liggaam is iets soos 'n hond se kraag om die hond, tog almal weet die hond se kraag is nie die hond nie. Die kraag was altyd 'n versiering, niks meer nie. Jou hond se leiband is 'n fisiese band tussen jou en jou liewe hond, 'n visuele en gevoel verbinding van een siel na 'n ander, baie soos om hande vas te hou.
Natuurlik, jou geliefde menslike liefde kan 'n kar deur oop maak, in die kar sit, die sleutel draai en weg ry in die kar, tog ag jy nie die kar wat jou geliefde ry as die omvang van jou geliefde nie.
Tog jy ag wel die fisiese liggaam wat jy geheg is aan in die wêreld as jou geliefde. Vroeer of later, sal jy laat vaar van aanhegsels en in-zero op die ware dinge.
Die werklike band is liefde, van hart tot hart, en van siel tot siel.
Jy mag nie meer in staat voel om jou vriend se siel op te spoor nie, tog is dit altyd-teenwoordig. Ek is nie die enigste Een wat altyd teenwoordig is nie, tog huil jy vir verbeelde skeiding. Jy kom van die skool wat sê: "As jy dit nie kan sien of dit voel nie, dan is dit nie daar nie."
Terwyl jy op Aarde in fisiese form is, glo jy vas in die vyf sintuie en is skepties oor wat nie is nie.
Al die energie en tyd wat jy insit in gehuil oor 'n geliefde een wat steeds met jou is, slegs net nie in die fisiese realm wat in elk geval net 'n kantlyn ding is.
Jou ware okkupasie is met siele. Jy kan hulle nie sien met jou oè nie, jy kan hulle nie voel met jou vingers nie, jy kan hulle nie hoor met jou ore nie - tog kan jy hulle ken met 'n innerlike kennis. Nou is daardie idee 'n idee vir jou, en jy wil meer hê. Jy wil iets meer tasbaar het om vas te hou as 'n siel. Jy soek selfs een oomblik met jou geliefde in die fisiese soos hulle was. Intellektueel, mag jy dalk verstaan van die siel, tog voel jou hart verlore, en daarom treur jy.
Die Lewe, soos jy dit ken, is meer soos om babbels te blaas, al hierdie lee sirkels met jou geliefde wat hier en daar opspring, en, dan, bars die babbels.Hulle vorm verander. Die verbinding doen nie. Die gawes van die vyf sintuie mis hulle tidbits en voel verlore.
Ek sê nou vir jou dat jou geliefdes, waar ookal hulle mag wees, in die kamer langsaan of by die werk of in die Hemel Bo, hulle is nietemin reg by jou en giet hulle harte uit in jou. Die oppervlak het verander, dis al. Pshaw, die oppervlak. Als is binne jou hart. Al die liefde in jou hart en al die herinneringe draai in jou. Jy sal vrede maak met alles wat jy voel is weg en her-ontdek dit waar dit nog altyd was en nooit verlaat het nie, dom jy.