God het gesê:
Wat dit op neer kom, na al die bon-bons, na al die wonders wat die wêreld offer, na al jou wildste drome mag waar word, is jou verlange na My. Selfs al weet jy nie wat jou diepste verlange voor is nie, dit is vir My.
Daar is vervulling wat jy wil hê meer as enige iets, en hierdie vervulling is jou Unie met My. Hierdie diep begeerte por jou aan. Maak nie saak hoe gereeld Ek vertel dat Ons alreeds Een is nie, jy wil My KEN as 'n Spesiale Aflewering. Jy wil My ken vir jouself. Jy wil My geteken, verseèl en afgelewer ontvang. Jy soek My ongeskonde.
Jy wil My aankoms sertifiseer. Jy wil teken vir My. Jy soek My afgelewer by jou deur duidelik, presies, met geen moontlike fout of enige smidgeon uitgelaat. Jy wil klokke hoor lui en horings wat blaas. Jy wil hê Ons Unie moet onvergeetlik wees. En jy wil hê dit moet opgemerk word met confetti uit die lug in 'n Groot Uitstorting van God alles net vir jou.
Dit kan gebeur. Dit het gebeur. Dit is moontlik dat als wat jy na smag, wil jy laat verskyn as 'n Groot Geleentheid. Ons kan dit nie regtig 'n geleentheid noem nie. Jy sal skik vir 'n gebeurtenis. Hierdie gewigtigheid is nie tipies 'n geleentheid of 'n gebeurtenis nie. Dit is meer waarskynlik dat dit gebeur soos tee wat lê. Tee lê nie onmiddelik nie. Jy mag dalk die laaste een wees wat dit opmerk. Jy hoef nie dit op te merk nie. Dit alles gebeur nou.
Ons praat van Oneindigheid waar jy regtig bestaan. Oneindigheid, wat nie gedefinieer kan word nie, is oneindig. Geliefdes, jy is altyd in proses. Somtyds mag jy jou groei sien, tog is dit ook moontlik dat jy nie. Ek sluip in jou bewustheid in moeiteloos.
Dit is in jou natuur om meer en meer en groter en groter te soek. Selfs al is ek ingebou, soek jy meer en meer van My. Jou bewustheid dat jou dors geles is vat 'n tydjie. En dan, soos geluk dit sal hê, jou dors maak homself weer ken meer diep. Jou dors is onblusbaar vir dit wat jy alreeds is en jy nie ten volle daarvan bewus is nie.
Op hierdie manier, arriveer jy, en jy arriveer weer, en weer en weer. Jy is in 'n konstante proses van arrivering. Lig glip in. Jou visie hou aan uit brei. Jou invloed in die wêreld brei uit. Jou visie groei groter. Jou hart brei uit, selfs al kort jy die bewustheid hiervan. Jy mag dink jou hart kwyn. Dit mag vir jou voel of jou hart opgevou is in 'n klein plastiek sakkie.
Jy wonder hoe dit kan wees dat 'n sin van te min God 'n teken van vooruitgang wees. Hierdie is ook moontlik met My. Alles is moontlik met My. Selfs verwarring is moontlik. Beslis, verwarring is jou insig. Verward of nie, alhoewel, jy en Ek intrinsiek Een is, en nooit twee. Twee is minder, nie meer.
Nietemin, Ons is 'n Unie van Een die minuut toe Ek my oè op jou geplaas het. Kyk, jy is My Droom Waar Geword net soos jy 'n Weerspieèling van My Self is. Jy is My Eenheid Kompleet.
Dit is 'n goeie ding dat jy baie het om na uit te sien. Verseker, dit is nie nodig om wanhopig te wees nie. My liewe God-likes, My Oneindige God-likes, My Geinspireerde en Inspireerde God-likes. Ek is nie 'n versamelaar nie, tog, Ek wys My Skatte van Jou in die Wêreld vir Almal om te Sien soos Ek Sien.
Smag na My visie, My Een Kind. Hou aan droom van jou erkenning van Ons Verenigde Eenheid, Ons Verenigde Liefde, Ons Eenheid vertoon as Baie Blomme in Een Groot Ruiker terwyl Ons hier is - Perfek Een Die Heeltyd.