God het gesê:
Maak jou lewe soet. Maak jou lewe soos amber heuning wat drup uit 'n lepel. Versoet jou lewe. Begin om jou lewe te versoet en die lewens van ander. Maak dit jou intensie - om die lewe meer as smaaklik te maak. Maak jou intensie om die lewe te lig, joune en ander - smaaklik en heerlik.
Geen meer begeer om net deur die lewe te kom sonder pyn. Oh, nee, die lewe is bedoel om soet soos room te wees, en soet soos blueberry pasty, en soet soos aarbei koek, soet soos jou gunsteling koekies warm uit die oond, soet soos nougat, soet soos jou drome van goeie geluk.
Laat jou soete drome na die oppervlak kom.
Lig die deksel van jou pot van soetheid.
Soos jy nou dink aan hierdie soet genot, begin jou mond te water?
Moet nooit weer na die lekkernye in die bakkery venster van die lewe kyk en dink dit is nie vir jou nie. Al die soetheid in die wêreld is vir jou. Al die lekkernye is gemaak vir jou. Al die skatte in die Hemel is vir jou.
Jou lewe is bedoel om van meer gemaak te wees as ou brood korsies. Almal se lewens is bedoel om gemaak te wees van soeter as wat jy kan verbeel. Selfs al het jy al soetheid gekry, daar is meer wat na jou toe kom. Maak gereed.
Voel jy die aromas wat na jou toe oppad is?
Vervulling van jou drome is op hul pad na jou toe. Vervulling van jou drome is die lekkergoed wat jy na smag. Al die soet kosse is blote plaasvervangers, 'n blote aanduiding van wat kom. Maak los die gordel van hoe baie goedheid jy sal toelaat in jou lewe. Die enigste vaste hoeveelheid is die vaste hoeveelheid wat jy stel. Hef die balke. Maak oop die dak. Maak oop die deure. Maak oop die vensters. Verwelkom al die wonder wat oppad is na jou toe.
Maak reg. Wees gereed vir dit. Op enige teken, wees jubelend. Meer en meer soetheid is oppad na jou toe. Maak gereed. Ook, moenie ongeduldig raak nie. Eenvoudig hou aan vorentoe kyk. Ja, proe die soetheid voor die tyd. Groot oorvloed is oppad na almal, oorvloed van baie soorte.
Die wêreld wat jy voor gewens het is reg om die hoek.
Giddyap. Wees ontvanklik. Glimlag. Jy sal nie in staat wees om die soetheid wat oppad is na jou toe te weerstaan nie. Dit sal jaag na jou toe. Jy sal 'n aanslag van goeie tydinge ontvang. Jy sal omgeslaan wees in vreugde. Hou jou oë oop vir wat kom. Goeie geluk is joune. Dit is bedoel vir jou. Wees gereed.
Wees geduldig, en jy sal gelukkig wees. Wees prikkelbaar, en jy mag dalk net goeie geluk weg jaag.
Hoe sal jy voel wanneer goeie geluk na jou toe jaag? Voel dit nou. Voel verryk voor die tyd. Verwelkom dit. Maak gereed vir dit. Aanvaar die geskenke wat nou na jou toe zoom.
Betrek al vyf jou sintuie. Wees gereed vir die eerste tekens. Gehoor kan eerste kom. Sig kan. 'n Smaak in jou mond. 'n Reuk. 'n Sensasie op jou vel. En jy mag ook 'n sesde sintuig het vir al die wonderlikheid wat oppad is na jou toe.
Moenie spitsvondig wees of stry met jou goeie geluk nie. Moenie na die verlede terugval nie, asof die verlede jou maak. Moenie grom: "Wel, al hierdie soetheid het nie na my gekom van te vore nie. Grom, grom. "Moenie verdag of versigtig wees nie. Hoekom op Aarde sal jy?
As jy sal hou van groot goeie geluk, groet dit. Moenie dat jou goeie geluk deur 'n derde graad gaan of dit op 'n bank in 'n hof laat staan nie. Moenie seëninge bully oor hoekom hulle nie vroeër gekom het nie.
Wat ookal jy doen, moenie dit cool speel nie. Maak net jou arms wyd oop en spring van vreugde en geniet jou groot goeie geluk soos dit jaag oppad na jou toe.