Please read the Guidelines that have been chosen to keep this forum soaring high!

Heavenletter # 2582

Heavenletter # 2582 Published on: December 20, 2007

God Sê:
Die goeie ding daarvan om iets te verwag is dat jy weet wat jy wil hê…Jy is so seker van dit wat jy wil hê, dat hy daarop aandring. Verwag van My, op dieselfde tyd weet dat dit waarvoor jy vra hoef jy nie regtig te hê nie. Dit waarvoor jy vra is nie ‘n kriteria dat jy dit moet kry nie. En dit wat jy ontvang hang nie af van hoe meer of hoe minder jy waardevol is nie. Moet glad nie jouself oordeel oor dit wat jy ontvang nie. Wat jy ontvang en nie ontvang nie maak jou nie meer of minder waardevol nie. Moet jou nie op die skaal van ryk of arm weeg nie. Jy kan die rykste mens of die armste mens wees – vir My is jou waarde dieselfde.
Jy gaan nie van My verwag om jou n nuwe motor te gee nie. Dit wat jy wel van my verwag moet die moeite werd wees om te verwag. Daar is een ding wat wel die moeite werd is om van my te verwag. Wanneer jy dit verwag wat ek jou gaan adviseer in ‘n oomblik, sal dit wees hoe jy jou intensie en doel sal uitspreek. Jy mag dink dat dit hang van My af om te kry wat jy wil hê, maar dit is eintlik jy self, geliefdes, waarvan jy iets verwag. Ja, daar is wel een ding wat goed is vir jou om van my te verwag. Nou sal ek jou vertel wat dit is.
Sê: “God, ek wil Jou ken vir myself. Ek wil nie meer van Jou lees of hoor wat ander van Jou te sê het nie. Ek wil Jou hê en ek wil weet dat ek Jou ken. Ek wil nie meer geloof hê nie. Ek wil nie glo dat Jy is met my nie. Ek wil weet dat Jy is diep binne in my hart. Ek wil weet van die liefde wat jy vir my eerstehands gee. Ek wil nie meer ander se woorde glo nie, net Joune. Ek will Jou hoor vir myself. Ek wil nie meer stories hoor van Jou nie. Ek wil Jou hê. Ek wil Jou ongetwyfeld hê reg op hiedie plek waar ek Jou wil hê. Met al my respek, God, gee vir my terug al my kennis van Jou. Gee my terug my kennis vir nou en altyd en moet asseblief nooit weer toelaat dat my kontrak verval nie.”
Hierdie bevel sal ek aanvaar. Ek skuld dit vir jou. Hierdie is ‘n bevel wat My Wil is vir jou dat jy hierdie vir jouself sal vra. Dit sê my van jou onskuld en jou doelbewuste fokus en dit sê my dat jy gereed is.
Dring aan of vra. Fluister of praat in 'n harde stem. Ek wil dit graag van jou hoor. Dit sê my dat jy 'n sterk passie het. Dit sê my dat jy weet wat is wat. Dit sê my dat jy wil jou lewe vul met My Aanwesigheid. Jy wil onwankelbarige wysheid hê. Jy soek nie net ‘n leidraad, ‘n gevoel of ‘n getwyfelry nie. Jy sê My dat dit is jou ware begeerte en dit sal vervul wees. Jy sal dit vervul.
Dring daarop aan om My te ken, kry ‘n aanhoudende gedagte van My. Dring daarop aan dat Ek My vir jou ongetwyfeld wys. Dit is alles reg met My, want Jy dring aan op iets wat Ek van jou nog al die tyd vra. Jy vertel my dat jy is ryp. Jy sê vir My dat jy is oorryp. Jy sê vir my dat jy dit werklik bedoel. Jy sê vir my dat jy soek jou kennis van My meer as wat jy enigiets anders soek. Jy sê vir my dat jy is gereed om jou geboortereg te ontvang.
Neem in ag dat Ek is die slot. Neem in ag dat jy die sleutel is. Jy is die sleutel wat die slot oopsluit. Jy is die sleutel wat die Heelal voor jou oopsluit. En jy is die een wat deur die deur loop. Jy loop deur die deure van My hele Hart wat al die tyd vir jou koms gewag het.

This is such a great

This is such a great language!

God bless you for translating.

With love,

Gloria

It is a great pleasure to

It is a great pleasure to translate these letters.
thank you kindly for bringing these messages from God and Heaven.
you are a true inspiration of one that listens to that divine voice in all our hearts.
Keep living, keep loving, keep growing and Shine eternally!
organic love and smiles
nomvula

Beloved Nomvula, Santhan

Beloved Nomvula,

Santhan said that you might also be willing to help with Heaven correspondence. This is so wonderful. I think you are perfect for this. I base that on all your warm and inspiring postings here! (Also on Heaven Admin's recommendation!)

I love that -- organic love and smiles.

Dear gloria i would be

Dear gloria
i would be honored to help with heavenletters.
Santhan mentioned it to me and he has shown me a bit around the website.
today we'll send you some organic love, smiles and hugs
Nomvula
Live, love, grow 2 Shine

This makes me very happy,

This makes me very happy, Nomvula.

Do you have an email address you can give me?

Just so everyone knows, Nomvula is based in South Africa where Santhan is and has been for quite a while. She is already translating Heavenletters into Africaans.

Miles do not separate us. We are as close as our hearts.

Nomvula, please tell us more about you on the forum, if you will. What has your spiritual journey been?

With love and blessings,

Gloria

Nomvula, now I've seen a

Nomvula, now I've seen a photo of you and Kaya! How lovely! Your gifts for Santhan were so perfect too!

A thousand blessings,

Gloria

Dear Gloria my email adres

Dear Gloria

my email adres is nomvula[at]mojahmedia[dot]net
i will post some info of me and kaya very soon, first i would like to add Santhan's delicious eggless wheatless chocolate birthday cake to the divine recipes on the forum - which Kaya did not allow yesterday as she switched of the computer while i were typing it out.
from warm and sunny Toti we send you lots of love on this love filled day!
organic love
Nomvula
Live, love, grow 2 Shine